|
|
|||||
|
Wie is ons? Ons fokus op 24/7 Christenwees. Ons vier hoof waardes is LIEFDE VIERING DIENS & EENHEID
Die een, Lynnwood bestaan sedert 1961 en sluit die woongebiede Lynnwood, Lynnwood Glen en Manor in en ongeveer 180 besoekpunte wat buite ons tradisionele grense woon, maar verkies om hier in te skakel. Ons gemeente het ‘n goeie getalleverspreiding tussen oud en jonk en verskillende beroepsgroepe. Die gebouekompleks is geleë in Sussexlaan. Die gemeente word oa. bedien deur 5 voltydse leraars, 2 hulpleraars, jeugwerker en administratiewe personeel.
|
|||||